L is vir Liefde: In 'n oogwink was ek die ma van 5 kinders

akkreditasie
Aideen (regs voor) en Casper (links voor) saam al sy kinders op hul troudag in 2016. Foto: Verskaf
Aideen (regs voor) en Casper (links voor) saam al sy kinders op hul troudag in 2016. Foto: Verskaf

“Die lewe loop met jou snaakse draaie. Vyf maande ná Susan se dood het ek vir Aideen weer gesien,” sê hy. 

Casper, wat perde oplei vir 'n lewe, en Aideen is vandag getroud, maar dit is allermins maklik.

Aideen het skielik vyf kinders gehad om na om te sien en dit gaan rof. Maar dié twee is vasbeslote om hul huwelik en dié gemengde gesin te laat werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees