L is vir liefde: 'My man het ’n vrou geword en ek bly by haar'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annaat en Chris op hulle troudag. Foto: Verskaf
Annaat en Chris op hulle troudag. Foto: Verskaf

Tóé het Christien nog as Chris bekendgestaan. Dié egpaar sê ten spyte van baie uitdagings staan hulle steeds vierkant agter mekaar. Luister dié uitsonderlike liefdesverhaal op Huisgenoot se podcast, L is vir liefde, waar ons ware en rare liefdesverhale vertel. 

Elke eerste Vrydag van die maand stel ons nog ’n episode bekend.

As jy van ons vorige episodes misgeloop het, gaan luister gerus daarna op die L is vir liefde-kanaal. Daar is stories wat jou ’n traan gaan laat pink, jou sal laat skater en ook na jou asem sal laat snak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

29 September 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in