L is vir Liefde: 'Ons het op ons troudag eers gesoen'

akkreditasie
Anja Maree en die liefde van haar lewe. Foto's: Verskaf
Anja Maree en die liefde van haar lewe. Foto's: Verskaf

Dié episode van L is vir Liefde, Huisgenoot se podcast oor die liefde, vertel die verhaal van ’n Afrikaanse vrou wie eindelik die liefde van haar lewe, ’n Amerikaner, ontmoet het en hoe ’n reeks onwaarskynlike gebeure hulle by mekaar laat uitkom het.

Gaan luister ook gerus na ons vorige episodes. Elkeen vertel ’n aangrypende liefdesverhaal.

L is vir Liefde is beskikbaar op alle platforms waar jy na podcasts kan luister. Laat ons weet wat jy van die podcast dink deur op ‘review’ op jou podcast-app te klik, en onthou om die episode in die sosiale media te deel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees