Ek het ook al iemand geklap.
Ek het Marietjie en Mundolene Vosloo se verhaal van dag een af gevolg – die vrou wat haar stiefdogter tydens ’n vakansie in Mauritius geklap het, en toe gaan die pragtige tiener dood.
Ek het die lesers se kommentaar in die koerante gelees nadat aangekondig is sy kom terug huis toe.