book-icon Uitgawe 29 Julie 2021

Leser: Dankie vir die hulp vir my ma ná haar beroerte

akkreditasie
Lesersbrief
Lesersbrief

Die paramedici was vinnig by hul meenthuis en het dadelik suurstof toegedien, haar gestabiliseer en na een van Bloemfontein se groot hospitale geneem.

Benoude ure het gevolg omdat hospitaalbeddens skaars was weens die covid-pandemie.

Eers die middag is sy in die intensiewesorgeenheid opgeneem, steeds nie by haar bewussyn nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees