book-icon Uitgawe 9 Desember 2021

Leser: Die groot lekkerte van 'n ouma in jou lewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images

Wanneer ons opgedaag het, het sy ons altyd met dieselfde kwinkslag verwelkom: “Genade my kind, die ou haan kraai al heeloggend, nou weet ek hy wou sê: Hier kom kuiergaste!”

Ouma het koekoekhenne aangehou vir ­eiers, en ons kinders kon dit vir haar gaan uithaal. Daar was altyd ’n groot pot rooibostee op die enorme ou Aga-stoof, en ouma het die heerlikste soetkoekies gebak. Sy het stories vertel oor die oorlog en van ons oupa.

Vir my was my ouma opreg en eerlik; ’n goeie mens. Ek onthou haar reuk, haar warm drukkies, die omgee in haar sagte oë en hoe sy altyd gesê het: “My kind, nou word jy groot.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees