book-icon Uitgawe 5 Maart 2020

Leser: Ek is ’n boer se ‘ambisielose huisvroutjie’ en dolgelukkig

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Ek lees die artikel oor Maritza en boer Gert (’n Boer? Nooit weer, 20 Februarie) en verstik amper in my koffie. Sien, ek is een van daai “ambisielose huisvroutjies” wat met ’n boer getroud is.

Ek het eers gedink ek is die gelukkige een uit ’n miljoen. My boer het my van dag 1 al die ruimte in die wêreld gegun om myself te wees. Ek het aanhou werk en eers opgehou toe ons met ’n gesin begin het – ook my keuse. Moenie my verkeerd verstaan nie – om ’n boer se vrou te wees is nie vir almal nie.

Ek kan aan niks ergers as ’n stadslewe dink nie. Ek leef in my stowwerige skoene (solank my voete skoon bly). Ek is mal oor my “swaar masjien” waarin ek ry; daar is genoeg plek vir baie kinders met moddervoetjies ná ons swem in die plaasdam. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees