book-icon Uitgawe 27 Januarie 2022

Leser: Om te groet is nooit lekker nie, maar die herinneringe bly

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Ons gaan vir die laaste keer see toe. ’n Laaste rustige kuier op die strand om na die kinders te kyk wat so in die water baljaar. Dit val my op dat dit eintlik ’n plek van vreugde is. Party speel krieket of slaan balle vir mekaar. ’n Paar seuns skop ’n rugbybal, en in die vlak water is daar gillende kleintjies wat dalk vir die heel eerste keer in die seewater kan speel. 

Gisteraand het my kinders al begin hartseer raak oor die groet wat voorlê.

Wie wil nou teruggaan as ’n mens so lekker kuier?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees