book-icon Uitgawe 12 Augustus 2021

Leser se moedige brief aan diegene met pyn: Moenie moed verloor

akkreditasie
Ter illustrasie Eensaamheid Foto: Gallo Images/Getty Images.
Ter illustrasie Eensaamheid Foto: Gallo Images/Getty Images.

Ek het elke dag vir die Here gevra: “Hoekom kan ek nie net doodgaan nie?”

Maar dit was nog nie my tyd nie. Waar daar ’n polsslag is, is daar ’n doel. En huil as jy so voel, want dit is helend vir die siel. Dis beter om foute te maak as om nooit te waag nie. Die moeilikste was om myself te vergewe. Pyn is die liggaam se manier om die seer te laat gaan. Dis net tydelik; dit sal verby gaan. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

25 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in