book-icon Uitgawe 22 Julie 2021

Leser: Soveel meer onthou-oomblikke in destydse vergeelde foto's

akkreditasie
foto-album
foto-album

Deesdae is alles digitaal, en die foto’s wat jy op Facebook- en Instagram sien, lyk waarskynlik beter as ons ou amateur-familiefoto’s.

Maar dis net nie dieselfde nie.

Ek kan aan my ou foto’s voel en ruik. Ouderdom het hulle oor die jare ingekleur met daardie gelerige skakering van nostalgie, verlange en gemoedelikheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees