Leser verklap: Ouma het elke naweek 'n ander man in haar slaapkamer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

My ma is nog middeljarig en is die afge­lope paar jare ’n weduwee. My ouers was getroud vandat sy die skool verlaat het. Sy het ons gedwing om ons deel van die erfporsies af te teken sodat sy “na haarself kan kyk op haar oudag” – toe blaas sy alles op ’n aanlyn swendelaar! 

Daarna trou sy toe skielik met ’n stokou man ter wille van sy pensioen. Ná ’n paar jare vind ek toe tot my groot skok uit dat dié man na bewering ’n jong familielid gemolesteer het.

Nog voor ons hom kon laat toesluit, het hy gevlug. Om die kroon te span het my man intussen sy werk verloor, en moes ons noodgedwonge by my ma intrek. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in