book-icon Uitgawe 30 September 2021

Leser: Werkboelies word beskerm wanneer hulle geld inbring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter ilustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Ter ilustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Met die lees van die storie “Spogskool se vrees vir hoof”, 16 September het daar soveel emosies in my opgestu. 

Ek het vir ’n soort­gelyke boelie gewerk. Dit was louter hel. Daagliks moes ek hoor: “Not good enough.” As hy jou naam roep, trek ’n snaar in jou binneste so styf dat jy wil naar word. Jy word toegegooi onder werk wat eintlik sy verantwoordelikheid is, maar jy durf nie kla nie, want dan het jy ’n “houding” en word jy gedreig.

Jou glimlag verdwyn. Antidepressante word soggens jou kruk en saans is dit wyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees