Daar word net aangeneem die bure of vriende sal na die troeteldiere kyk. Om ’n kartonboks vol kos en bakke vol water onder ’n afdak te los is nie die antwoord nie.
Hulle verdien meer as dit.
Asseblief, maak jou troeteldiere se veilige verblyf deel van jou vakansiebeplanning.