book-icon Uitgawe 2 Junie 2022

My lewe as die ‘doodsengel’ wat siekes in hul laaste uur bystaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ria Brink in haar kantoor by die Brackengate- intermediêre gesondheidsentrum. Foto: Misha Jordaan
Ria Brink in haar kantoor by die Brackengate- intermediêre gesondheidsentrum. Foto: Misha Jordaan

In die oomblikke voor jy doodgaan, maak dit nie saak wie jy was, waar jy gewoon het, of wat jou agtergrond is nie. Niks van daardie goed maak saak nie. Dit gaan net oor die konneksies wat jy met mense gemaak het en die impak wat jy as mens op hul lewe gehad het. 

Ek is ’n geneeskundige en het studeer om ’n ortotis prototis te word. Dit is iemand wat kunsledemate maak, stutte vir die liggaam en gespesialiseerde skoene.

Ek het dit vir 16 jaar gedoen en vir die OPC (Orthotic & Prosthetic Centre) in Kaapstad gewerk. Hulle is deel van die Wes-Kaapse departement van gesondheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees