My vriendin se 2de kankerstryd: Daai oomblik toe haar hare op die vloer val

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images

Op pad huis toe laai ons eers beanies op vir my projek. Dan stop ons by ’n haarkapper. 

Die vrou lyk verbaas om ons te sien. Sonder afspraak en dan nog met die versoek dat sy haar hare wil sny. Nie net punte of in ’n styl, maar heeltemal af. 

“Heeltemal af ?” vra sy stomgeslaan. “Jou hare is dan so mooi dik!” Dis eers wanneer sy verduidelik dat die vrou verstaan. Sy stel voor om eerder net met ’n no. 1 te skeer. Die laaste hare kan dan mos maar steeds uitval. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees