book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

’n Leser se aangrypende brief aan haar afgestorwe pa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Ek het nooit gedink die dag dat ons nie meer oor die foon praat nie – stiptelik om eenuur elke dag, ons vaste afspraak – sou so gou aanbreek nie. Soms was Pa uitasem omdat jy van agter in die erf moes hardloop om die foon in die huis te antwoord. 

Ek is so jammer dat Pa so siek was dat ons niks vir Pa kon doen nie, en omdat ek konstant vir pa gevra het om die huis in die mark te sit omdat pa en ma nie meer alleen in die huis kan bly nie. Vandag besef ek dit was al wat nog vir Pa bekend was.

Dit was erg om Pa so te sien agteruitgaan. Ek het soveel keer gewens ek kon al Pa se pyn dra. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees