book-icon Uitgawe 2 Desember 2021

'Ons moet die wêreld vir ons kinders toegankliker maak, eerder as om hul drome af te skiet'

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto:Gallo Images/Getty Images.
Ter illustrasie. Foto:Gallo Images/Getty Images.

Sosiale media, die plek waar ons wonderwerk-­kinders en die perfekte huwelik en gesinslewe het. Ons ken almal daardie een persoon met wie dit net goed gaan. Geseënd en gelukkig.

Dis nodig dat ons ons lewens minder vernis. Niemand kan hulle vereenselwig met die perfekte ma, gesin of kinders wat ander voorhou nie. Dis onrealisties en intimiderend.

In my huis het ons goeie dae, maar ook slegte dae. Ons het suksesse waarvoor ons dankbaar is, maar ook flops. Kom ons wees eerlik met mekaar. Sal dit nie lekker wees as ons mekaar kan bevry van hierdie onrealistiese lewe wat ons nastreef nie?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees