book-icon Uitgawe 24 September 2020

Ouma Bertus van Kakamas: My 'hoenerkinners' eet selfs roomys

akkreditasie
Bertus Coetzee bly haar lewe lank in Kakamas in die Noord-Kaap. Foto: A.C. Photography
Bertus Coetzee bly haar lewe lank in Kakamas in die Noord-Kaap. Foto: A.C. Photography

Ek het nooit my ouers gevra waarom hulle my Bertus genoem het nie, maar ek het iewers gehoor dit was my oupa se naam. Ma en Pa het gedink hulle gaan nie nog kinders hê nie, toe noem hulle my, hul enigste kind, Bertus.

In my ID staan Lambertus Phillippus.

En toe kry ek wraggies ’n boetie daarna en hulle noem hom toe Gertjie. Toe ek ’n kind was, was dit glad nie vir my lekker om ’n seunsnaam te hê nie. In die skool, wanneer die onderwysers die meisies se name in die register moes lees, was my naam nooit daar nie. Ek was altyd op die seuns se lys. Dan het almal in die klas vir my gelag. Noudat ek baie ouer is, pla my naam my glad nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees