book-icon Uitgawe 10 September 2020

Ouma: Vir my kleinkind was 2020 nie ’n gemorsde jaar

akkreditasie

Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Met my baie jare van ervaring in die grondslagfase in die onderwys voel ek so jammer vir die gr. 1’s en gr. 2’s wat in hierdie fase so baie gaan verloor.

My eie kleinkind is in gr. 2, en ek besluit om hom te tuisonderrig. Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsteuring is by hom gediagnoseer. Die paadjie is dus moeiliker as met ander kinders.

Ons werk hard en sommige dae stoei ons.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees