book-icon Uitgawe 22 Desember 2022
Deel

Redakteursbrief: ‘2022 is my jaar van die kolganse’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto’s: Gallo Images/Getty Images
Foto’s: Gallo Images/Getty Images

Vroeg in die nuwe jaar begin ek en my ma met ’n nuwe oggend­roetine. ’n Paar keer per week gaan swem ons vroegdag voor werk in ’n getypoel by die see. Vir vars lug en oefening, maar ook vir sanity. Die yswater spoel skete en sorge weg – helende waters, noem my ma dit.

Iewers in Februarie sien ons hulle die eerste keer. Ma en Pa Kolgans, met hul ses opgepofde kuikens. Pa hou wag, ma pik-pik saam met die kleintjies na wie-weet-wat op die muurtjie teenaan die branders. 

In die weke en maande daarna is hulle altyd daar – soms verestoffers op die rotse, soms ’n streep wat koers kies tussen die swemmers deur, soms saamgebondel op die sand. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees