book-icon Uitgawe 27 Oktober 2022

Redakteursbrief: Die Babbelbende se Paloeka- en Palawa-poppe is hier!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Yvonne Beyers
Yvonne Beyers

My kinders het kleintyd die program gekyk, en my jongste het as kleuter oral sy Barney-pop met hom saamgedra. Hy was baie lief vir sy pers dinosourus.

Toe dit winter word, moes my ma vir Barney ’n kamerjas brei om hom warm te hou, en een Saterdag het my kind aangekondig dis Barney se verjaardag en ons moet partytjie hou.

Ek moes kolwyntjies bak; ons moes sing en kersies doodblaas.Vandag woon Barney in die kas saam met ander dinge uit ’n vorige tyd, en hy sal eendag saam met my moet aftreeoord toe trek, want ek twyfel of ek hom ooit sal mag weggee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees