book-icon Uitgawe 6 Januarie 2022

Redakteursbrief: Die nuwe jaar se voorblad is nog oop; sy blaaie nog skoon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Die voorblad wat op 11 Maart 1922 verskyn, het onder meer twee opskrifte: “Gandhi arrested on charge of sedition; London reports India quiet thus far,” en net onder dit: “Martial law after day of terror in the Rand; Strikers kill a manager and ten of police.”

Die berigte verwys na Mahatma Gandhi se inhegtenisneming tydens sy stryd om onafhanklikheid vir Indië, en Jan Smuts se ontplooiing van die weermag nadat mynwerkers aan die Witwatersrand in opstand gekom het.

Twee kort berigte oor groot nuusgebeure, waarvan die rimpeleffek nog lank daarna gevoel sou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in