book-icon Uitgawe 2 Desember 2021

Redakteursbrief: 'Ek voel net trots op die dinge wat my susters bereik'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto:  Gallo Images/Getty Images.
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Maar ek dink dit is fantasties dat Minki van der Westhuizen ingestem het om met die oog op die somervakansie in ’n bikini vir die kamera te poseer soos toe Huisgenoot sowat twee dekades gelede die eerste keer met haar kennis gemaak het.

Minki is natuurlik beeldskoon, maar sy is ook talentvol, suksesvol, hardwerkend en innemend. Sy het ’n sin vir humor – en sy sien kans vir ’n uitdaging, selfs al is dit dan nou om op die ouderdom van 37 en ná die koms van drie kinders in ’n geel bikini op ’n voorblad te verskyn. Dit vra wraggies guts!

Maar in haar woorde: “Wie nie waag nie, wen nie!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees