book-icon Uitgawe 28 Januarie 2021

Redakteursbrief: Julle briewe is die storie van ons tyd

akkreditasie
Yvonne Beyers
Yvonne Beyers

Dit is altyd lekker, interessant en bevredigend om van lesers te hoor. Jul briewe bied dikwels stof tot nadenke, nuwe insigte en sinvolle terugvoering.

Soms vat julle Huisgenoot ook vas as julle nie met iets saamstem nie, en dit is reg dat julle ons op ons
tone hou!

Maar in baie briewe wat ons die afgelope tyd ontvang, vertel julle van jul persoonlike ervaring van die pandemie en inperking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees