book-icon Uitgawe 29 Desember 2022
Deel

Redakteursbrief: ’n Nie té knorrige vaarwel aan 2022

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Yvonne Beyers. Foto: ER Lombard
Yvonne Beyers. Foto: ER Lombard

Hoe haak jy jou voornemens aan enigiets as die wêreld so ’n warboel is?

Hier teen die einde van 2022 het ek ’n bietjie vuisvoos gevoel. Te veel kere het ek myself skielik onverwags in die hoekie op die skerm van ’n video-oproep gesien waar my hare na ’n deurmekaarspul lyk van rondhol tussen al die dinge wat ons in soveel verskillende rigtings trek.

Te veel kere het ek verjaardae vergeet; te veel kere het ek haastig van die een ding na die volgende gespartel; te veel kere het ek nie gedoen wat ek moes, wou en kon nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees