Nie aan die dramaturg self nie, maar aan van die aanhalings uit sy werk wat my bybly.
Dit was die verwysing na ’n stukkie uit Macbeth in vandeesweek se onderhoud met Erica Wessels wat my laat vasdraai het by flertse uit sy toneeltekste.
Die presiese woorde kan ek nie onthou nie – dit het in my herinneringe effe verwronge geraak.