Ek het ’n ruk terug ’n artikel deur die skrywer en regsgeleerde Jean Meiring gelees waarin hy die boek se verteller aanhaal, en dié se woorde tref my as gepas: “Daar is nie antwoorde nie. Dalk bestaan die hele lewe net uit een enkele vraag: Wat gaan aan?”
Wat gaan aan?
Dit vra ek soms ook. En almal wat ek ken.