book-icon Uitgawe 9 Januarie 2020

Redakteursbrief: Suzette van der Merwe laat my opnuut in liefde glo

akkreditasie
Yvonne Beyers
Yvonne Beyers

Net so mooi vir my is die besonderhede op die res van die voormalige Mej. Suid-Afrika se troufoto’s: die bruidegom se plakkies wat hy later uitskop om kaalvoet op die sand te loop, die eenvoudige afdakkie uit takke geprakseer waaronder die groot ja in ’n klein seremonie gegee word, Suid-Afrika se vlag wat daar in die verte met trots strandlangs gedra word . . .

Iets in Suzette en Mark se storie laat my boonop opnuut in die liefde glo: Albei is in hul 50’s, albei het paaie vol kronkels gestap, albei praat van dankbaarheid eerder as van drome.

Dis nie die soort liefdesverhaal wat net in sprokies voorkom nie: Hulle is régte mense met régte gevoelens en ’n régte lewe wat agter elkeen lê – en steeds kies hulle die liefde. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees