Dit is ’n klankopname waarna jy kan luister asof dit ’n radioprogram is. Sommige podcasts vertel ’n storie, ander is in die vorm van onderhoude. ’n Podcast is byna soos radio maar jy kan kieskeurig wees oor waarna jy na luister en wanneer jy dit wil luister.