book-icon Uitgawe 21 November 2019

‘Sosiale media herinner my dat ek moeilik sosialiseer’

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/ Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Dalk het ek maar net 'n dwarstrekkerige geaardheid of wat ook al 'n mens dit nou kan of wil noem.

Wat my nou aan die dink het, is oor hoeveel vriende ons deesdae in die sosiale media het – dikwels soveel meer vriende as in die werklike lewe. 

Mense met wie jy nooit fisiek kontak het nie en wat soms baie ver van jou af is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees