book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

Van toeka tot nou: Die dapper pad van ’n volstruisboer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pieter Schoeman is 'n volstruisboer in De Rust.
Pieter Schoeman is 'n volstruisboer in De Rust.

“My oupa het altyd gewaarsku mens kan nie nét met volstruise boer nie, want dit is ’n mode-item. En kyk nou net.

In die 1970’s het ons volstruise gehad bloot vir hulle vere. Toe het elke luukse motor in Japan standaard met ’n volstruisverestoffer uitgekom. Dit was ’n statussimbool. Ons het genoeg geld gemaak uit net die vere om damme op die plaas te bou. Die een dam wat met volstruisveregeld gebou is, lek nou soos ’n sif. 

Daardie tyd het niemand volstruisvleis geëet nie. Die vleis is sommer weggegooi. Ons het eers later besef dié vleis is lekker as jy hom reg slag. In 1972 het my pa oorsee gereis saam die Klein Karoo Koöperasie en leer in Europa bemark en ons het toe begin om vir hulle velle ook te boer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees