book-icon Uitgawe 31 Maart 2022
Deel

Verpleegster se pleidooi: Plaas jouself ’n bietjie in ons voosgetrapte skoene

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leserbrief
Leserbrief

Ons lees baie hoe hospitaalpasiënte kla. Maar plaas jouself ’n bietjie in die voosgetrapte skoene van die verpleegpersoneel. Elke dag word op ons gevloek en geskree. 

Meneer wat so raas, het jy al ooit gedink dat net twee susters nie jou en 30 ander se medisyne gelyk kan gee nie? 

Mevrou, ons is jammer jy moet 30 minute wag by noodgevalle met ’n ernstige maagpyn, maar het jy opgemerk hoe die ambulanse inkom met kritieke pa­siënte weens ongelukke? 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees