book-icon Uitgawe 13 Oktober 2022

Vlieënier se soeke na antwoorde in wrakstukke: Daar moet goed uit die sleg kom

akkreditasie
wrak
wrak

Ek het al van kindsbeen af geweet ek wil ’n vlieënier word, maar dit is ’n duur storie. Ek het eers ’n korporatiewe werk gehad. Ek was in bemarking. Ek het laat in my lewe eers begin vlieg – in 1989.

Sedertdien het ek amper elke land in Afrika gesien. Ek het passasiers en vragte vervoer en het vir ’n ruk lank ook lugambulanse in Afrika gevlieg. In die tyd as vlieënier het ek baie vriende in vliegongelukke verloor. Baiekeer kon daar nie vasgestel word hoe die ongeluk presies gebeur het nie.

Die rede het my geprikkel. Ek wou net eenvoudig uitvind hoekom ongelukke gebeur en waar wrakstukke van vliegrampe is. As daar ’n vliegongeluk is, moet mens kan uitvind wat die rede is ­sodat die foute nie weer gemaak word nie. Daar moet goed uit die sleg kan kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees