book-icon Uitgawe 4 Maart 2021

Worcester-leser: Covid-19 steel my man binne ure

akkreditasie

Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

My man en pa van ons twee seuns het siek geword en moes hospitaal toe. Twee uur later bel hulle en sê dis covid. Dit was sleg om te hoor, maar ek het positief gebly en geglo hy sal gesond word en huis toe kom.

Drie dae later kom die oproep dat ek my op die ergste moet voorberei, en twee uur ná daardie oproep was hy weg.

My hele lewe stort in duie. Ek mag nie my man sien nie. Ons mag hom nie vir oulaas groet nie. Dit is so wreed. Hy was maar 60.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees