Kaapse bejaarde (100) sterf voor sy na haar geliefde Distrik Ses kon terugtrek

akkreditasie
Shariefa “Mama” Khan het onlangs 100 geword en het ook die goeie nuus gekry dat sy ’n huis in die nuwe ontwikkeling van Distrik Ses in Kaapstad kry
Shariefa “Mama” Khan het onlangs 100 geword en het ook die goeie nuus gekry dat sy ’n huis in die nuwe ontwikkeling van Distrik Ses in Kaapstad kry

“Ons is ontsteld oor haar dood en kwaad,” vertel Jeff Alexander aan Huisgenoot. Jeff se ma, Mavis Alexander (82), wag ook nog vir die regering om in haar huis in Distrik 6 in te trek.

Luidens die Moslem-geloof vind Mama Khan se “janazah” op die oomblik plaas in Elsiesrivier vanuit haar jongste dogter, Sumaya Mukadam (59), se huis waar sy die afgelope ruk gebly het. Sy sou op 25 April vanjaar 101 jaar oud word.  

Jeff vertel aan Huisgenoot hy is nou bang sy ma gaan ook sterf voor sy in fase 3 na Distrik Ses kan terugkeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees