Kaapse ma maak oop: My baba is halfpad verlos uit my baarmoeder vir ingrypende operasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verskaf
Verskaf

Die sogenaamde "ex utero intrapartum treatment" (EXIT) wat laas maand op klein Ivoreè Jane uitgevoer is, was ’n merkwaardige deurbraak vir ’n hoogs vaardige span medici van die Tygerberg-hospitaal in Kaapstad.

Die 21-jarige Kiara, andersins baie gesond, is sedert haar 21ste week van swangerskap deur die hospitaal se fetale mediese eenheid (FME) gemonitor aangesien ’n seldsame abnormaliteit by haar ongebore dogtertjie bespeur is – ’n gewas in die mond en keel, waarskynlik ’n teratoom, wat gewoonlik goedaardig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees