Kaapse ma ruil daagliks 40 doeke om met drieling in die huis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Berenice Jacobs staan elke dag vieruur op en ruil die doeke van haar drieling. Foto: Verskaf
Berenice Jacobs staan elke dag vieruur op en ruil die doeke van haar drieling. Foto: Verskaf

Maar as daar nie een nie, maar drié bondeltjies is om te versorg, is daar min tyd om stil te sit of om selfs asem te skep. Die 36-jarige Berenice Jacobs – ma van ’n drieling – kan daarvan getuig.

Elke oggend vieruur staan Berenice op om haar drieling – dogtertjies wat nou drie maande oud is – te voer. Daagliks ruil sy sowat 40 doeke om en knyp ook twee en ’n half uur per dag af om borsmelk te pomp.

Saans sal haar kop net die kussing tref voor een van haar babas begin huil en nóg ’n doek omgeruil moet word. Kort daarna wil die ander sussie weer gevoed word of die ander een wil vasgehou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees