Kaapse ma se verdriet: My dogter wou haar sussie beskerm, toe sterf sy 'n mesdood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anneline Titus is op 17 November dood nadat sy op pad huis toe met 'n mes aangeval is. Foto: Facebook
Anneline Titus is op 17 November dood nadat sy op pad huis toe met 'n mes aangeval is. Foto: Facebook

Pamela Hendricks vertel Woensdag vanuit Macassar in die Wes-Kaap aan Huisgenoot haar dogter Anneline Titus (24) is op 17 November doodgesteek terwyl sy haar suster teen ’n aanvaller probeer beskerm het terwyl hulle bloot na hul ouma se huis gestap het. 

Anneline het haar lewe gegee sodat sy haar 14-jarige sussie kon red toe ’n 16-jarige seun hulle langs die pad aangeval het.

Anneline en haar sussie het na haar ouma se huis gestap sodat hulle vir haar boetie geld kon neem om 'n taxi te vat. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees