Kaapse ma vertel: My baba se skedel is tydens ’n operasie hervorm

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Maggy en Luna tydens Smile Week. Foto: Smile Foundation/Claire Louise Thomas
Maggy en Luna tydens Smile Week. Foto: Smile Foundation/Claire Louise Thomas

“Sy’s omtrent besig, soos jy kan sien,” sê Maggy Capatti (44) trots oor haar dogter, Luna Buchanan (14 maande). 

En die kleine Luna het omtrent ’n rowwe tydjie agter die rug sedert haar geboorte. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees