book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

Kaapse vrou veg verbete teen parool: My pa se moordenaars mag nie uitkom nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leslie Cilliers
Leslie Cilliers

Die oggend voor sy dood kon sy hom nie soos altyd groet voor sy skool toe is nie, want sy het by haar oupa en ouma gekuier.

Haar laaste herinnering aan haar pa is toe hy ’n paar dae tevore vir haar ’n lekker bord pasta gemaak het. Hulle het gesels oor hoe sy binnekort vir haar rybewys sou gaan.

Maar daardie mylpaal van haar tienerlewe sou die polisieman Leslie Cilliers (toe 38) nooit saam met sy dogter, Roxanne (toe 17), beleef nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees