book-icon Uitgawe 3 Februarie 2022

Karoo-seun vlieg hoog in Dubai tussen sportsterre en glansmense

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Henry Steenkamp woon al 12 jaar lank in Dubai. Foto: Verskaf
Henry Steenkamp woon al 12 jaar lank in Dubai. Foto: Verskaf

“Ná universiteit het ek my eie company begin wat staffing gedoen het. Mense sou my bel en sê hoeveel waiters hulle nodig het vir ’n event, en dan sou ek die waiters kry en ’n commission verdien. Dit het nie so goed betaal dat ek ’n bestaan kon maak nie. 

Baie van my vriende het in daardie tyd Dubai toe begin kom. Hulle was sjefs. Ek het toe besluit voor ek myself vasmaak in ’n werk, gaan ek eers vir hulle kuier. Ek het my CV voorheen in Dubai uitgestuur net om te sien wat mens kan kry. Maar dis moeilik, want hulle wil jou graag in persoon sien.

So toe ek nou die twee weke gaan kuier, toe besluit ek ek gaan maar weer my CV daar uitstuur en hope for the best. Ek het nogal ewe my pak ingepak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees