Kenners ná varkgriep-dood: Dis die algemeenste griep in SA

akkreditasie
Sandra en haar man, Pieter La Grange het onlangs van Mpumalanga af Pretoria toe getrek. Foto: Verskaf
Sandra en haar man, Pieter La Grange het onlangs van Mpumalanga af Pretoria toe getrek. Foto: Verskaf

Volgens die instituut is haar geval een van honderde jaarliks waar dié virus gediagnoseer word.  

“Meer as 97% van griepgevalle vanjaar is mense wat H1N1 (varkgriep) gekry het,” sê dr. Cheryl Cohen van dié instituut Dinsdag aan Huisgenoot.

“Toe dié virus in 2009 kop uitgesteek het, was dit nuut en het dit vinnig versprei. Sedertdien maak dit deel uit van die normale griepvirussiklus, en dit is dus geensins iets om voor bang te wees nie. Dis net normale griep,” sê sy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees