Kobra allesbehalwe borrelend ná hy onder jacuzzi uitgehaal word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
slangvanger
slangvanger

Die slangvanger André du Preez, wat slange in die Worcester-omgewing vang en red, vertel aan Huisgenoot hoe hy die naweek ’n kobra onder ’n jacuzzi buite Goudini in die Wes-Kaap moes red. 

Hy moes inderhaas Sondag vinnig na die toneel gaan, wat meer as 20 km buite Worcester is, sodat hy die kobra kon gaan red. 

André vertel daar was gelukkig niemand in die jacuzzi toe dié meneer daaronder gaan wegkruip het nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees