Anita Álvarez het pas haar roetine by die Wêreldkampioenskap vir Watersport voltooi toe iets lelik skeefloop.
Een oomblik was dié Amerikaner nog in die water te sien waar sy pas aan die gesinchroniseerde swem deelgeneem het, en die volgende oomblik het sy onder die oppervlak verdwyn.
Iets is fout, het haar afrigter, Andrea Fuentes, besef.