Deel

KYK: Boer red kat uit luislang se greep – ‘hy’t 7 van sy 9 lewens weggeskrik!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Felix het onlangs teen ’n reuse-luislang te staan gekom – en die kat moes waarskynlik meer as net een van daardie lewens inboet in die verbete stryd om oorlewing.

Wiekus Bester, Felix se eienaar, vertel dit was behoorlik ’n noue ontkoming toe die luislang die mannetjieskat op die plaas Uitkyk naby Mbombela beetgekry het. 

Dit was Wiekus se seun, Wian, wat om hulp geskree het toe hy die makabare toneel op die plaas raakgeloop het: Daar lê Felix in die gras – styf vasgepen deur die glibberige gedierte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees