KYK: Groot ‘katsternasie’ op Wellington toe kieterkat van paal gered word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Polecatt
Polecatt

Dít is hoe ’n kleine kieterkat op Wellington in die Wes-Kaap vir groot katsternasie gesorg het toe sy haar bo-op ’n kragpaal bevind het. 

En ’n boerboel het dié gedoente haarfyn dopgehou.

Met die katjie wat nie self haar weg teen die paal af kon vind nie, moes die Dierebeskermingsvereniging (DBV) op die dorp uitgeroep word om die kat te gaan red. Hulle het met ’n leer opgedaag vir die reddingspoging. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

29 September 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in