KYK: Kaapse vrou gee die ‘Real Housewives’ gas – en almal skaterlag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mel se skreeusnaakse videos oor die "Real Housewives" laat die mense skater van die lag.
Mel se skreeusnaakse videos oor die "Real Housewives" laat die mense skater van die lag.

Die tonge klap behóórlik oor die weelde, rykdom en die katgevegte tussen die vroue van Die Real Housewives van Pretoria, maar ’n vrou van Kaapstad se video’s oor die doen en late van die huisvroue gaan jou laat huil van die lag. 

Sy heet Mel die Storieverteller, dié komiese TikTokker, en meer as 173 000 kan elke Vrydag kwalik wag om te hoor wat sy oor die jongste episode van RHOPTA te sê het. 

Soms tree Mel (Melany) in karakter; soms steek sy doodeenvoudig die draak met van die dinge wat die huisvroue aanvang wat die oë laat rek – en dit laat almal skater.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

1 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees