KYK: Man fnuik rooftog toe hy rower met stoel takel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
thumbnail
thumbnail

Veiligheidskamera-beeldmateriaal wys 'n man het op Donderdag, 23 September, die bakkery Coxinha’s in Porto Velho, Brasilië, probeer roof. 

'n Man wat homself as 'n klant voorgedoen het, het met 'n brood na die kassiere geloop voordat hy 'n wapen uitgepluk en aangekondig het dis 'n rooftog.

Een van die kassiere was Uerlisson se vrou. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees