Kyk: Man gesels oor foon terwyl gebou langs hom ineenstort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Facebook Thumbnail
Facebook Thumbnail

Die video is in die Bozkurt-distrik van Kastamonu in Turkye opgeneem. Verskeie geboue in die gebied is so erg beskadig deur verwoestende vloede dat die regering besluit het om dit af te breek.

In die video, wat op 16 September in die plaaslike media uitgereik is, word een van die talle geboue wat in die vloede beskadig is, gesloop. Drie mans is binne trefafstand van die vallende puin. 

Twee van die mans merk op die gebou tuimel inmekaar. Hulle hardloop vervaard weg en ontsnap naelskraaps. Maar die derde man is minder besorg oor die ineenstorting wat neffens hom gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees