book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

Kyk net hoe fabelagtig is dié onderwyseres se 500 pare skoene

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Geen skoen is te uitspattig vir Kari Walbert nie.
Geen skoen is te uitspattig vir Kari Walbert nie.

Sy's g’n Imelda Marcos nie – dié voormalige presidentsvrou van die Filippyne het immers 3 000 pare skoene in haar versameling gehad.

Maar goed geskoei is Kari Walbert, ’n Amerikaanse onderwyseres, gewis. Kari (44) spog met sowat 500 pare skoene. En van kasdeur oopgooi en die naaste paar gryp, is daar nie sprake nie: Dit verg fyn beplanning om haar uitrusting vir die dag af te rond. 

Hoe doen sy dit, vra jy? Op sosiale media, natuurlik!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees